Wat is kritiese teorie, hermeneutiek, dekonstruksie, positivisme, fenomenologie? Is dit waar dat "anything goes" in die geesteswetenskappe? Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe verskaf antwoorde op hierdie vrae. Elkeen van hierdie wetenskapbeelde word geskets binne die raamwerk van 'n debat oor sy winspunte en sy beperkings.
Wat is kritiese teorie, hermeneutiek, dekonstruksie, positivisme, fenomenologie? Is dit waar dat "anything goes" in die geesteswetenskappe? Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe verskaf antwoorde op hierdie vrae. Elkeen van hierdie wetenskapbeelde word geskets binne die raamwerk van 'n debat oor sy winspunte en sy beperkings. Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe is 'n onontbeerlike gids vir studente, navorsers en dosente wat hul weg wil vind in die debat oor die geesteswetenskappe en wat iets tot hierdie debat wil bedra. This title is also available in English, Conceptions of Social Inquiry.