Social Media Icons

Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe

Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe

Wat is kritiese teorie, hermeneutiek, dekonstruksie, positivisme, fenomenologie? Is dit waar dat “anything goes” in die geesteswetenskappe? Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe verskaf antwoorde op hierdie vrae. Elkeen van hierdie wetenskapbeelde word geskets binne die raamwerk van ‘n debat oor sy winspunte en sy beperkings.

HSRC Press

Product Information

Format: 

220mm x 150mm (Soft Cover)

Pages: 

340

ISBN-13: 

978-07969-1689-1

Publish Year: 

1995

Rights: 

World Rights
Wat is kritiese teorie, hermeneutiek, dekonstruksie, positivisme, fenomenologie? Is dit waar dat “anything goes” in die geesteswetenskappe? Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe verskaf antwoorde op hierdie vrae. Elkeen van hierdie wetenskapbeelde word geskets binne die raamwerk van ‘n debat oor sy winspunte en sy beperkings.
  • Die positivisme
    Johann Mouton
  • Karl Popper se kritiese rasionalisme
    Murray Faure en Albert Venter
  • Thomas S. Kuhn
    Johann Mouton
  • Peter Winch: die idee “geesteswetenskap’ en sy vehouding tot die filosofie
    J. C. Pauw
  • Fenomenologie en menskunde
    Hennie Rossouw
  • Hermeneutiese sienings van wetenskaplike rasionaliteit
    Pieter van Veuren
  • Die wetenskapsopvatting van die Frankfurtse skool
    Johan Snyman
  • Habermas se wetenskapsteorie
    Norma Romm
  • Althusser se epistemologiese argument
    Norma Romm
  • Wetenskaplike realisme en realisme in die sosiale wetenskappe
    Johann Mouton
  • Dekonstruksie
    Bertie Olivier

Professor Johan Snyman teaches philosophy at the University of Johannesburg. His research interests include aesthetics, social philosophy and philosophy of history. The issues of modernism and postmodernism in aesthetics (Kant, Hegel, Adorno, Derrida, Lyotard) inevitably lead to an exploration of topics such as ideology critique, the social role and significance of art, and in this context in particular, the meaning of the Holocaust and of apartheid for the production of culture. Current research focuses on the theory of the sublime (Kant, Schiller, Lyotard, Celan), theories of trauma, and theories of the politics of remembrance.