Social Media Icons

Demografie

Demografie

Handboek vir die Suid-Afrikaanse student Demografie is die wetenskaplike studie van die grootte, samestelling en verandering van menslike bevolkings. Hierdie omskrywing is egter nie so eenvoudig as wat dit met die eerste oogopslag mag voorkom nie. Om die volle betekenis daarvan te begryp, is dit nodig om elkeen van die sleutelkonsepte daarin van nader te beskou. Daar word vandag ook dikwels van demografiese terme gebruikgemaak om sekere verskynsels by insekte- en dierebevolkings te beskryf. Demografie is egter in die eerste plek ‘n dissipline wat hom besig hou met die studie van menslike bevolkings. Die beskrywings het uitsluitlik op menslike bevolkings betrekking.

HSRC Press

Product Information

Format: 

204mm x 295mm

Pages: 

268

ISBN-13: 

978-07969-1804-8

Publish Year: 

1952

Rights: 

World Rights
Handboek vir die Suid-Afrikaanse student Demografie is die wetenskaplike studie van die grootte, samestelling en verandering van menslike bevolkings. Hierdie omskrywing is egter nie so eenvoudig as wat dit met die eerste oogopslag mag voorkom nie. Om die volle betekenis daarvan te begryp, is dit nodig om elkeen van die sleutelkonsepte daarin van nader te beskou. Daar word vandag ook dikwels van demografiese terme gebruikgemaak om sekere verskynsels by insekte- en dierebevolkings te beskryf. Demografie is egter in die eerste plek ‘n dissipline wat hom besig hou met die studie van menslike bevolkings. Die beskrywings het uitsluitlik op menslike bevolkings betrekking.

1. Demografie: Die dissipline

2. Bevolkingsgroei

3. Ouderdom- en geslagstruktuur

4. Mortaliteit

5. Fertiliteit

6. Nuptialiteit

7. Migrasie

8. Bevolkingsprojeksies

Verwysings