Handboek vir die Suid-Afrikaanse student Demografie is die wetenskaplike studie van die grootte, samestelling en verandering van menslike bevolkings. Hierdie omskrywing is egter nie so eenvoudig as wat dit met die eerste oogopslag mag voorkom nie. Om die volle betekenis daarvan te begryp, is dit nodig om elkeen van die sleutelkonsepte daarin van nader te beskou. Daar word vandag ook dikwels van demografiese terme gebruikgemaak om sekere verskynsels by insekte- en dierebevolkings te beskryf. Demografie is egter in die eerste plek 'n dissipline wat hom besig hou met die studie van menslike bevolkings. Die beskrywings het uitsluitlik op menslike bevolkings betrekking.
Handboek vir die Suid-Afrikaanse student Demografie is die wetenskaplike studie van die grootte, samestelling en verandering van menslike bevolkings. Hierdie omskrywing is egter nie so eenvoudig as wat dit met die eerste oogopslag mag voorkom nie. Om die volle betekenis daarvan te begryp, is dit nodig om elkeen van die sleutelkonsepte daarin van nader te beskou. Daar word vandag ook dikwels van demografiese terme gebruikgemaak om sekere verskynsels by insekte- en dierebevolkings te beskryf. Demografie is egter in die eerste plek 'n dissipline wat hom besig hou met die studie van menslike bevolkings. Die beskrywings het uitsluitlik op menslike bevolkings betrekking. This title is also available in English at https://www.hsrcpress.ac.za/full_title_info.asp?id=1953
1. Demografie: Die dissipline
2. Bevolkingsgroei
3. Ouderdom- en geslagstruktuur
4. Mortaliteit
5. Fertiliteit
6. Nuptialiteit
7. Migrasie
8. Bevolkingsprojeksies
Verwysings